Welcome

Vaal Slaghuis bestaan alreeds 35 jaar in Vanderbijlpark. Ons het klein begin en vandag staan ons trots in die gemeenskap met 'n goeie reputasie vir kwaliteit vleis teen bekostigbare pryse. Ons is trots op wat ons verkoop daar is baie passie in ons werk. Soms is 'n werk meer as net 'n werk! By Vaal Slaghuis kan u gerus voel op goeie diens en kwaliteit produkte! Probeer ook gerus ons biltong dis beslis die beste in die dorp!